Sondag 25 Augustus
09:00 Erediens Ds Jaco Strydom (Sag. 10:2-9)
09:00 Ignite Kidz (Kinderkerk) in die saal
17:00 Ignite kleingroepies (geen diens, net kleingroepies)
18:30 Halleluja konsert – Koorsang, instrumente en
vele meer. R50 pp, kaartjies beskikbaar by die deur.