40 Dae reeks begin 04 Augustus 2024
Sondag 4 Augustus
09:00 Erediens – Ps. 23 – Ds Derick du Toit
09:00 Kinderkerk (Ignite Kidz) in die saal
Ignite (Jeugbediening) – Neem kennis van die nuwe tye
17:00-18:15 Kerk en Kleingroepe
18:30 ECHO (Engelse diens)