Sondag 02 Junie – Uitreiksondag
09:00 – Erediens – Ds Derick du Toit . 1 Sam 3:1-10 “Padpredekante…..!?”
DOOP: Thomas Janse v Rensburg
09:00 – Kinderkerk in die saal
Kom maak ‘n draai buite by die tafels en kyk waar jy betrokke kan raak.
Ignite (Jeugbediening) – Uitreik na Jakaranda Kinderhuis.
16:00 – Sokker & Volleyball langs huis 15
17:00 – Aanddiens in die kinderhuis saal, ALMAL welkom, geen
kleingroepies en Belydenisklas nie.
18:30 – ECHO (Engelse diens)