Sondag 16 Februarie
09:00 Erediens: Ds. Jaco Strydom – Nagmaal Tema: Eenvoud
09:00 Ignite Kidz (2 – 13 jariges) – Gesins – nagmaal in die saal
17:00 Ignite – Jeugselle (Gr7-11) – Gemeenskaps – nagmaal.
18:30 Echo – Ons nooi almal & Ignite om saam te kom kuier!!