Sondag 24 Mei – Nagmaal
09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg
Teks: Kol. 3:18-4:6
09:00 Ignite Kidz (2jaar—Gr 6).
Begin in die kerkgebou (Nagmaal), daarna beweeg die kinders
na die saal.
17:00 Ignite Aanddiens.
Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.
18:30 Echo – diens.