Bladsy Banier met die naam van die bladsy

AsWOENSDAG

Woensdag 05 Maart – ASWOENSDAG – Voorbereiding vir Lydenstyd.
09:30 Senior bordspeletjies in die kinderkerk lokaal. Kom speel saam!
18:30 – 19:30 Kom word rustig in die kerk terwyl Jacolien rustige
stemmingsmusiek speel.
Jy kan ook gebruik maak van die deurloop – nagmaal.