Gemeente


By Anoniem - Posted on 28 January 2012

NG Villieria 

PROGRAM VAN DIE WEEK

Sien die GidsKalender

Sondag 5 Februarie (Doop)
09:00 Erediens : Ds. Derick du Toit
09:00 Kinderkerk
17:00 Jeugselle en Belydenisgroep
18:30 Echo Jeugdiens in die Kerk
Maandag 6 Februarie
19:00 FK vergader in die Gemeentesentrum
Donderdag 9 Februarie
09:30 Bybelstudie

BELANGRIKE DATUMS:

  • FK vergadering - 6 Februarie om 19:00 in Gemeentesentrum
  • Bestuursraad en FK vergadering - 13 Februarie om 19:00 in Gemeentesentrum
  • Kierieklub byeenkoms - 14 Februarie - Byeenkoms in die saal om 10H00. Navrae skakel Gerty 076 723 5056 / 012 331 7429
  • Kerkraad vergader 20 Februarie om 19:00
  • Kursus in Kinderbediening 25 - 26 Februarie in die Saal.
  • Hartklop van ‘n Pêrelvrou - Sonja Herholdt - 3 Maart 2012

Welkom, u is besoeker:

 

Ontvang nuus

Syndicate content

Bemark NGV web

Share this