You are hereGemeente / Nuwe Intrekkers
Nuwe Intrekkers
Baie welkom aan alle nuwe intrekkers. Ons vertrou dat u gou tuis sal voel in ons gemeente en so vinnig moontlik in sal sakel by die gemeente en sy aktiwiteite. Inskrywings vorms is beskikbaar by die inligtings tafel (by die tee na die diens) of by die kerkkantoor gedurende die week. Kyk gerus na die kort oorsig oor ons gemeente. Kliek met u muis links onder op die speel funksie.
- 512 reads