You are hereDie Gids & Die Basuin

Die Gids & Die Basuin


By Anoniem - Posted on 29 January 2011

Die Gids is ons gemeente se weeklikse nuus blad wat tydens die erediens by die deure uitgedeel word. Belangrike inligting soos die week se aktiwiteite, lief en leed en verjaarsdae van die week word hierin deurgegee. U is welkom om die gids self uit te druk en saam te bring na die eredienste. Die Basuin is ons gemeente se eie koerant. Om die Gids of Basuin te lees te lees, kliek op die "Attachment" hieronder.

AttachmentSize
Die Basuin Nuwe formaat 22 Januarie.pdf1.38 MB
Die Gids 5 Februarie 2012.pdf772.56 KB

Ontvang nuus

Syndicate content

Bemark NGV web

Share this