You are hereDankoffers
Dankoffers
Jy kan jou dankbaarheid ook deur die gemeente doen deur bydraes na die verskillende bedieninge te maak, te reageer op spesiale versoeke of finansiële bydraes te maak deur ‘n debietorder te teken, elektroniese oorbetalings te maak of tydens eredienste ‘n dankoffer te gee.
Bankbesonderhede:
ABSA
Ben Swartstraat
Rek nr: 050580660
Tak nr: 334645
- 712 reads