You are hereGemeente / Leraars

Leraars


By Anoniem - Posted on 16 May 2009

Ds Rehan Rheeder

Agtergrond:

Sedert 2003 in Villieria

Voorheen:

  • 1996 – Weenen;
  • 2000 – Koppies-Weltevreden

Fokus in gemeente

  • Geografiese verantwoordelikheid – Blok D,E,F. (Alles noord van Ben Swartstraat)
  • Kinderkerk; EE3; Gebedsaksie en Oase-tyd; Aand eredienste; Voorsitter Kerkraad

Kontak besonderhede

Kantoor: 012-3316571;
Huis: 012-3315806;
Selfoon: 083-2887756
E-pos: rehan@ngv.co.za

Ds Derick du Toit

Agtergrond:

Sedert 2006 in Villieria.

Voorheen

  • 1988 – Vanderbijlpark-Sentraal
  • 1990 – Ermelo
  • 1993 – Rietfontein Noord.

Fokus in gemeente

  • Geografiese verantwoordelikheid – Blok A,B,C. (Alles suid van Ben Swartstraat)
  • Oggend eredienste; Selgroepe; Bemoediging en Senior Jeug; Voorsitter Bestuursraad.

 

Kontak besonderhede

Kantoor: 012-3316571;
Huis: 012-3311241;
Selfoon: 082-9580473
E-pos: derick@ngv.co.za

Ds Jaco Strydom

Agtergrond:

Sedert 2001 in Villieria as predikant

Voorheen:

  • Jeugwerker in Villieria

Fokus in gemeente

Sending predikant van Villieria. Opdrag: Jeug in nood.

Om ECHO Jeugbediening uit te bou

 

Kontak besonderhede

Kantoor: 012-3301328;
Huis: 012 3312961;
Selfoon: 0844777123

Dr. Pieter van Deventer

Agtergrond:

Kontrakleraar om lidmate ouer as 65 pastoraal te bedien.

Voorheen
 

  • 1972 – Napierville;
  • 1975 – Kroonstad;
  • 1978 – Drakenstein;
  • 1989 - Skanskop (kpln.. Korrektiewe dienste);
  • 1989 – Tuinrand.
 

Fokus in gemeente

Lidmate ouer as 65 pastoraal te bedien.

Kontak besonderhede

Huis: 012-54226013

 


Ontvang nuus

Syndicate content

Bemark NGV web

Share this