You are hereGemeente / Personeel

Personeel


By admin1 - Posted on 06 May 2009

Operasioneel

Alice Pretorius

Saakgelastigde:

Werksaam vanaf 1 Feb 2007 by gemeente.

Werksaamhede:

Finansies van Gemeente, PA vir Leraars, Nuusbrief, Register byhou, en algemene admin rondom gemeentesake.

Kontak besonderhede:

Getroud en het 3 lieflike seuns op Universiteit. Ek glo dat mense Jesus in jou daaglikse optrede en dade moet sien, sonder dat jy hoef te sê ek is 'n kind van die Here. Jou alles moet dit spreek. Ek wil graag 'n verskil in mense se lewens maak en het baie drome (groot drome) vir ons gemeente vir die toekoms.

Ebert van der Westhuizen

 

Jeugwerker:

Tans ‘n 4de jaar Teologie student by Tukkies.

Werksaamhede:

Jeug.

Kontak besonderhede:

 

Orrelis

Johan Swanepoel

 

Werksaamhede:

Orrelis

Kontak besonderhede

   

Administrasie

Marie du Plessis

Agtergrond:

Werksaam vir meer as 20 jaar.

Werksaamhede:

Murrayhof, Ons Huis, die werkers, geboue

Kontak besonderhede

Hierdie gemeente het deel van my lewe geword, ‘n geestelike tuiste. Dit is lekker om die Here hier te dien! Ek glo daaraan, as ‘n mens se hart in jou werk is, geniet jy dit elke dag. My gebed is dat die Here ons gemeente sal seën, sodat ons ‘n seën vir ander kan wees.

Koster

Hettie van Dyk

Agtergrond:

 

 

Werksaamhede

 

 

Kontak besonderhede:

 

 

Ontvang nuus

Syndicate content

Bemark NGV web

Share this